News  
     
 

Die toediening van genetiese gemanupuleerde entstowwe lyk belowend. Die voordele van die entstowwe is dat daar geen horisontale asook vertikale verspreiding van die viruse of bakterieƫ kan plaasvind nie. Daar vind ook nie skade op weefselvlak plaas nie. Die entstowwe is egter duur, en elke hoender moet gespuit word.

Daar is ook nog entstowwe in die pyplyn, maar ongelukkig vat registrasie lank.
 
     

home | about us | products | orders | gallery | news | feedback | contact us

Copyright: Almur Smit Poultry Farm / Pluimvee Plaas
Site design by: 3D-rags
Contact Webmaster